Yolanda Kaffka se profielblad

Yolanda  Kaffka

Inligting oor Yolanda Kaffka

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 8 jaar 7 maande 6 dae 4 ure


Ek is 'n splinternuwe skrywer en dis heerlik!

Ek het twee pragtige kinders wat gedurig in kunsfeeste deelneem - vandaar my kindergedigte.  Hoop die wat dit lees geniet dit uit 'n kind se oogpunt.

Verder skryf ek graag om my Hemelse Vader te verheerlik en hoop ek dat ek 'n boodskap kan uitdra aan almal wat dit lees.  Dit is voorwaar 'n voorreg om ons Hemelse Vader vry te kan dien -  hier in Suid-Afrika.

Ek hoop dat almal wat my werk lees diep aangeraak sal wees!  Al is dit net dat jy lekker kan lag!

Ek probeer om altyd positief en oupbouend te skryf, want dit is hoe en wie ek is.

Ek is baie oop vir kritiek en sommer baie vir positiewe kritiek! Haha...

Ek behou volle kopiereg op al my werk.



Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar