Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 5 jaar 4 maande 3 weke 3 dae 4 ure
...en so het my debuut digbundel "Ontsnapte Voetspore" die lig gesien.
Deur genade vlerk het woorde my kom heel maak...
Skryf is vir my 'n diep passie en ek wil graag deur my skrywes die boodskap gebere diep tussen die lyne wat ek soms self nie verstaan nie met ander deel en glo dis deel van die "bigger picture" van my skryf bestaan.
Woorde vir my 2de bundel "Kleur van my klanke" is tans besig om uit my pen te vloei so deur genade sal dit hopelik binnekort die lig sien.
Dankie vir jou saamlees op my digskryf pad.
Groete in Digkuns
@ys
Yolande Smit se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 42
Totale kommentaar : 121
Geen nuwe bydraes deur Yolande Smit
deur hopeanointed
Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!