Yolandie Smith se profielblad

Yolandie Smith

Inligting oor Yolandie Smith

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 8 jaar 8 maande 4 weke 1 dag 12 ure


Snaaks hoe die lewe sy gang gaan
Of jy opstaan in die more of gaan slaap
Die son hou aan skyn, die wêreld hou aan draai.

Jou probleme, drome, liefde en begeertes is jou eie bekkommernis. Die ou wat in die pad loop of die kolega langs jou het hulle eie stukkie van werklikheid wat hulle tyd in beslag neem.

Op die ou einde kan mens net op een staatmaak. Dit is die Alfa en Omega, die Een wat altyd was en wat jou jou hele lewe lank bystaan.

Of ons dit nou wil erken of nie, ons is niks sonder ons God nie.



Yolandie Smith se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 2

Geen nuwe bydraes deur Yolandie Smith

     

    Dans van die Vlammevers

    deur Evelyn van der Merwe

    100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar