Korreltjiesand se profielblad

Korreltjiesand

Inligting oor Korreltjiesand

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 7 jaar 8 maande 6 ure


Wat jy sien is wat jy kry...

My denke en hart pen ek neer op papier
Na waarheen ookal die omstandighede my stuur
Niemand spesiaals is ek meer as jy
In baie mense het my vertroue gegly

Deur diep donker beproewinge is ek wel
maar ek probeer nogsteeds die beste uitspel
sou ek nie skryf was ek nie meer daar
want dis my manier om uiting te gee, dit het my gespaar 

Dit wat ek sê skuil diep in my hart
ek vertel jou van blydskap, beproewinge en smart
sodra dit gepen is kan ek weer probeer
op te staan, aan te hou stap en aanhou sal ek weer

Gaan lees my werk
en se wat jy dink
want daar is niks groter eer
as ek weet jy kom terug weer en weer 

 (c) korreltjiesand



Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar