Zuanne-Marie se profielblad

Zuanne-Marie

Inligting oor Zuanne-Marie

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 12 jaar 2 maande 3 weke 5 dae 15 ure


Die STRAATKIND Projek: Whoop whoop! 60 straatkindgedigte wat straatkinders se lewe getrou weergee, het 80 geword, 80 Suid Afrikaanse musiekante, digters en skrywers wat die projek ondersteun. Dis oorweldigend!
Nou mik ons vir 100 gedigte.
100 Straatkindgedigte wat impak maak! Enige iemand kan 'n gedig instuur, met die bundel mik ons nie vir letterkundige toekennings nie. Die doel van die bundel is om bewusmaking te skep in Suid Afrika oor die lewe en lot van straatkinders.
Reëls: die woord: 'straatkind' of 'straatkinders' moet iewers in die gedig gelees word, (al is dit net in die naam van die gedig.)
Die digbundel word tesame met 'n musiek klankbaan op CD/USB uitgegee. Ingesluit is Straatkind tema musiek en gedigte van skrywers en musikante soos Al' astair, Tertius Cronje & Andre Kriel


My kontak besonderhede
zuanne.marie@gmail.com
Sel/ Whats app: 0745117942
Telkom lyn: 0125424525
http://swerfkind.webs.com/



Zuanne-Marie se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 3
Totale kommentaar : 4
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Zuanne-Marie

 

MAMMON

deur Piet Schoombie

Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar