Hi mense. Hoop die lewe is `n lied. As dit nie ene is nie, dan moet ons net werk aan die woorde. Die lewe is wat ons daarvan maak en als wat gebeur is wat ons ontvang vir wat ons uitgedeel het. Ek preek nie...
Ek is nie 'n skywer of digter nie. Ek is maar net 'n doodgewone alleenloper. Woorde soos trou en ek is lief vir jou is nie in my woordeskat nie,want dit is seermaak woorde.Ek het net skielik 'n behoefte gekry om klein dingetjies wat spesiaal...
Ek wou al van ek leer lees het ook skryf. Op skool het ek eerder gediggies as briewe geskryf want na aanleiding van hoe voorgeskrewe gedigte geinterpreteer was het dit voorgekom of mens enige tjol kan skryf en iemand iewers sal weldra n dieper betekenis tussen die...