Bydraers: A-Z : A

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

AC AC


Ek haal die pen stadig uit my hart, en begin dan nou vir jou in bloed te skryf:   "AC het op skool reeds kortverhale begin skryf, maar tans skryf hy meestal gedigte. Hy glo hy kry sy skryftalent van sy oupa en sy ma,...



ACV ACV


Die woorde waai in my gedagtes rond, skop hier en daar n bietjie stof op,elkeen kry 'n lêplek op die bed van my hartkamers, sweef in die gange van my gedagtes, en vang die klank en aroma op van my taal geliefd.



AD AD


Ek is maar 'n amateur skrywer, weet maar min maar leer gou. Ek is nogal soos 'n spons en drink graag al die oulike goed in wat op die Woes Blad is. Ek lief lag en grappe maak want die ou lewe is so onderstebo...



adalizah adalizah


Die diepste gedeelte van my hart se punt is in my taal omskryf in die wind. Die woorde val vanaf my tong tot binne die pappier se bron. Ek skryf, ek lag, ek speel en huil. Niemand, maar niemand, sal my emosie sien skuil.



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  54 55 Laaste ›


BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar