Hoekom 'n rot!? Dis 'n laaaaang storie... Ek is 28 jaar oud en ek is 'n mikro-elektroniese ingernerd. Ek is darem 'n ekstrovert (kyk vir ander se voete). Ek is vreeslik baie lief vir die natuur en ook nog 'n aktiewe lid in Die Voortrekkers....
Wat jy wil lees wie ek is. Baie dankie Ek is n nuwe mens. Rustig met geen kwale vir niemand in die wereld nie. Ek glo dit God se onthalwe dat ek gellukig genoeg was om se ver te kom in lewe. Lekker chat en...
Ek is maar jou gewone, allerdaagse, baie vaal tiener meisie wat die lewe en die liefde bietjie uit 'n ander oogpunt probeer sien.
Waar kom ek aan 'n skuilnaam soos Babbelien? Wel. ek was nog maar net 'n "twinkle" in my pa se oog toe my vier-jarige boetie sê dat hy 'n sussie met bruin oë wil hê en wat haar naam moet wees. Ons Hemelse Vader het...