Dink , leef, eet, klets, lag, babbel, leer en geniet Afrikaans. Deel, dink, beleef Afrikaans. Koester, vertroetel, beskerm Afrikaans. Bekommerd, hartseer, besorg oor Afrikaans. Afrikaans is ...
hadas- afgekort van Hadassa. Hadassa is die naam van Esther in die Bybel alvorens sy koningin geword het oor 'n volk van 127 provinsies. Hadassa beteken weggesteek. Sy was 'n Jood, en ook 'n weeskind wat deur haar oom groot gemaak is. Ek pas eintlik...
Ek skryf al 'n paar jaar humoristiese stukke. Meestal stukke wat so bietjie skerts met die mense wat dink..hulle weet iets van poletiek af. Dan skets ek ook so bietjie met die manne wat die stelsel so bietjie uitbyt. Julle moet maar hierdie spasie dophou....
Ek is 'n materieël brandarm, en geestelik ryk boerseun, op 'n droë skaapplaas in Suidwes. Ek is uiters pessimisties oor die voordele van die internet, hoop dit werk! Want my stem is hees geskree in die klowe, deur die laagtes en oor die rante! So...
deur Christo Nel
Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.