Ek is n man met "default "gebore sonder hart want die lewe het hom uitgeruk,gekou herkou en uitgespoeg en soos die pruimsel daar le en prut en songedroog raak het die oosterwind die stof wat eens my hart was die heuwels in gewaai tot net...
Dis maar soos gedagtes vloei en woorde saamkoek, wat iets partykeer mooi klink dan word dit iets wat meeste mense 'n gedig sal noem. Ek sien dit as 'n biofilm: 'n Klomp vuil bakterie-ettertjies wat taai aan mekaar vasklou om so oorlewing te probeer verseker,...