Bydraers: A-Z : M

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

maanstraal maanstraal


Skryf is vir my meer as n passie dis 'n lewenstyl. ek het soveel gesien en beleef wat my lewe moes vernietig maar woorde het my heel gehou.



maanvrou maanvrou


’n Plek om te bieg en bog te praat...



Maan_Oor_Stille_Waters Maan_Oor_Stille_Waters


Ek is 'n stil mens, luister eerder voor ek praat. Ek wou nog altyd graag skryf. My inspirasie is die man in my lewe - 'n digter in sy eie reg.



Mac Mac


Om te dig is vir my 'n geleentheid om uitdrukking te gee aan 'n wêreld wat ek probeer verstaan. Ek skryf lank en stadig aan 'n gedig en die proses help my om dit wat ek nie verstaan nie te deurdink.



Mack Mack


Steeds kan jy my hoor praat/skryf, met mense wat nie regtig luister nie, al biddende - iemand gee tog om. Ek sal sekerlik stref al verduidelikend, dat dit waaroor hulle kla, verander kan word, hoppende - iemand gee tog om. Ek's gebore as eensame skrywer,...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  64 65 Laaste ›


VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar