Bydraers: A-Z : M

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Mackey Mackey


My stukke is my onvlugting.



Mädchen Mädchen


Ek onthou gister; droom oor more, maar leef vandag! 



Madelein Madelein


Ek glo dat God in beheer van elkeen se lewens is. Alles wat met jou gebeur is 'n stukkie van Sy plan vir jou lewe. Dit is soos stukkies van 'n legkaart wat inmekaar pas. Die legkaart kan nie voltooi word voordat alle deeltjies in...



Madeleintjie Madeleintjie


  Gebore op die plaas Grasberg naby Nieuwoudtville. Vanaf ouderdom 2 jaar grootgeword op die plaas Modderrasvlei naby Riebeek-Wes. Derde van 10 kinders. Sekondêre skool, Riebeek-Wes tot standerd 8. Hoërskool Swartland, Malmesbury standerd 9 en 10. Universiteit Stellenbosch, B.Sc graad (Wiskunde en Sielkunde). Werk as rekenaarprogrammeerder/stelselontleder...



Madeliefie85 Madeliefie85


Ek skryf wat in my is. Soms baie depressief, maar as ek dit neerskryf, voel ek klaar beter. Skryf is 'n uitlaatpunt. Daar is soms 'n paar slegte oomblikke wat my blaartjies bietjie laat verlep, maar dan is daar weer goeie oomblikke wat Madeliefie85 weer...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  64 65 Laaste ›


Mari

deur Rachelle du Bois

Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar