Bydraers: A-Z : M

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

madeliefiexx madeliefiexx


Madeliefiexx noem ek myself en is so opreg soos die blom se! Sonder enige verskuilde agendas! Nie eintlik n skrywer nie,maar net n manier om my hart op papier te sit en seker te maak n ontplof nie van al die emosie nie!



Mads Mads


Hallo geagte verbruiker Ek is net nog 'n mens in die grootse voedselketting wat val onder die groepie wat graag skeppend/ kreatief raak met skryf, musiek, tuinmaak, kos maak. Het al baie seergekry, groot verliese gely en baie duur lesse geleer. Ek vind groot vreugde...



Mads456 Mads456


Die 'skrywer' in my het vir jare gesluimer.... Dit het die onverwagse liefde uit 'n ondenkbare oord gevat om my te laat ontwaak.... En ek geniet elke oomblik hiervan!!! Alles is nie noodwendig 'feite' nie - soms drome, wense, begeertes..... maar alles uit die hart...



Madz Madz


En toe ... sukses! Lapa Uitgewers het besluit hulle hou van my werk. My eerste novelle, Die 13de kaart, was in Mei 2014 op die rakke. Die volgende novelle behoort in Julie 2015 beskikbaar te wees.



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  64 65 Laaste ›


BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar