Nuwe skrywer wat hopelik eendag iets of iemand sal bereik. Ek behou kopiereg op alle gepubliseerde werk.
Ek snuffel al 'n rukkie hier op die woes-werf rond en het my al aan etlike 'happies' verlustig. My nes is leeg en ek roei my enkel-kanoe deur die uitspansel van my lewe opsoek na mede maan-kykers. Ek word binnekort lid van die 'Groot-vyf' klub...
Ek het so lanklaas hier op die Woes-werf rondgesnuffel, en toe ek vanoggend my ou bene hier wou kom opgrawe, ontdek ek hulle is almal weg! Maar na ‘n groot gesoek het ek hulle tog gekry! Nou moet ek darem weer begin- oor begin…dis altyd...
Net nog 'n dobberende skuitjie op die woedende vaarwaters van die lewe.
My naam is Nico, plyn Nico meer plyn as Nico. Al weet ek plyn is eintlik plein. Is ˆn ou Vanderbijlparker. Eers was ek staalslaaf vir dertig jaar by Yskor en nou volg ek my passie as skrywer. Gepubliseerde boeke van my is: Kuier in ’n...
deur neels claasen
Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word