dan sou ek... dit kon verwoord in eenvoud (en vryheid vind) dit wat herhinneringe oproep en ontvorm dit wat ons nastreef en dit wat ons afsterf (sodat) luister met ander woorde, hoor met jou gemoed (als kan transfigureer)
Ek is `n 18 jarige seun wat tans nog op skool is. Ek is die enigste seun van drie kinders. Ek was aanbeveel deur my Drama onderwyser om by WOES my gedigte te publiseer. Ek glo dat God het `n doel met alles... "Ek is...
Haai almal! My naam is Peet. Ek is nuut op woes en sien uit daarna om kontak te maak met mede-digters.
2008: Dis my eerste poging om my Afrikaans op te skerp... ek het in 1960 in Bloemfontein gematrikuleer. Sê dit iets? Ons huistaal is meestal Engels en ek werk al die afgelope 30 jaar in Engels in die korporatiewe oerwoud, en boonop was ek 'n lid...
deur Warra-Warra
Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)