Tertius is 'n gefrustreerde ingenieur. Dit sal duidelik in die toekomstige werke afgelei word.
Hallo julle, Ta Anna Palm woon hier tussen die mielies en die myners, In 'n verruklike landskap vol sonskyn, braai en brandewyn... Die antie sien sommer baie uit daarna om van die lesers wat van haar daaglikse petaljes lees, te leer... Ta Anna Palm Om...
Dit is vir my heerlik om my self uit te druk op papier. Kan sommer baie dinge skryf wat nie maklik na die oppervlak van die mond wil kom nie. Ek is al lank in die land, so in die middel van my lewe, want...
Dit het my 50 jaar geneem om uiteindelik my droom om te skryf te verwesenlik. Ek is getroud en het twee kinders. Ek is baie lief vir my worshondjie en ons het ook skape, en beeste en varke. Skryf is vir my 'n passie en...
Hi As kind krabbel ons , as tieners jik en krap ons en as groter mense soek , soms vind maar altyd ervaar ons.
deur Doret Johnstone-Robertson
In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.