weet nou nie eintlik wat om te tik nie... Hierdie is 'n totale leerskool vir my, ek het nog nooit my werk gepubliseer nie, so vertel my maar waar ek kan verbeter... ek hoor graag van 'n woordsmid!
My woorde weerspieël my siel: Dit is my drome en my vrese, my hoop en my lyding. Dit gee my balans en laat my glimlag. Dit gee my perspektief en wysheid, dit help my om te verstaan en vrede te vind. Alle dank aan Bo...
Ek het hierdie jaar begin met Graad 8 by Outeniqua Hoerskool.Ek dink dit is woes lekker om te dig! . Ek skryf graag vir gedig kompetisies in en hoop om eendag een van ons land se beroemdste digters te word, dus behou ek kopiereg op...
Waldo is die produk van 'n myner en huisvrou. Gebore in 1963 in 'n klooster op 'n myndorp in die droee Wes-Transvaal. Voltooi sy skoolopleiding te KHS. Stel toe reeds belang in skrywerk a.g.v 'n uitstekende Afrikaanse onderwyser. Begin studies te RAU in 1982. Studeer...
Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.