Vir die dae wat die gedagtes nie wil pad langs hou nie... Dan se mens dankie vir die klank bord van papier.
Ek is nie 'n professionele skrywer nie.. ek is nie 'n digter nie.. miskien nie altyd nugter nie... Vasgevang op verkeerde planeet in 'n verkeerde tyd... Woon tans op die eiland van Australasië.. 'n Vlerklose engel op 'n Harley-Davidson.. oppad na erens.. oppad na nerens.....
Skryf nie baie gedigte nie. Maar die wat ek wel geskryf het, is baie naby aan my hart. Jesus is my alles! En deur elke storm wat al plaasgevind het in my lewe, was HY altyd daar om my op te tel en my deur...
deur Piet Schoombie
Mammon handel oor 'n beroepsgholfspeler se lewe en ervarings plaaslik en oorsee. Soos die boek se naam aandui, speel geld deurgaans ’n belangrike rol..