Bydraers: A-Z : Y

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Ya'acov Ya'acov


Welkom hier. Loer gerus. Ek het GEEN kopiereg op enige van my werk nie. Dis in die publieke domein, wat natuurlik beteken jy mag nie geld daarmee maak nie, maar geniet gerus. "Julle het dit verniet ontvang, verniet moet julle dit gee." "Die waarheid is...



Yentl Yentl


"And oftentimes, to win us to our harm, the instruments of darkness tell us truths, win us with honest trifles, to betray's in deepest consequence" Let me not to the marriage of true minds admit impediments, love is not love which alters when it alterations...



YML YML


"Ek sal hulle skop soos ek Marlene geskop het!" verseker ek my vriend Steven. Hy glimlag en los sy pakkies by my terwyl hy Crazy Store toe gaan. "Ek't haar nie regtig geskop nie," mompel ek aan myself, "Net ge-nudge met die voet." Dan met...



Yolanda Yolanda


Ouma by die see! Natuurmens. Suiwer Afrikaans is my passie. Ek skryf gedigte oor dinge wat my hart raak. Dit kan nogal tyd neem, want ek moet elke sinnetjie en woordjie eers proe en knibbel om die regte smaak te kry. © Ek sou graag...



Yolanda  Kaffka Yolanda Kaffka


Ek is 'n splinternuwe skrywer en dis heerlik! Ek het twee pragtige kinders wat gedurig in kunsfeeste deelneem - vandaar my kindergedigte.  Hoop die wat dit lees geniet dit uit 'n kind se oogpunt. Verder skryf ek graag om my Hemelse Vader te verheerlik en hoop...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my 


Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar