Digters: A-Z : A

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

A B Soluut A B Soluut


Ek het nog altyd geglo dat die lewe is 'n fees!  Ons moet weet hoe om dit te vier.  Maar party van ons weet nie eers hoe om die tafel te dek vir hierdie groot fees nie. Dan het ek ook nog altyd geglo dat...



A Muller A Muller


Ek sal later weer 'n skenking maak aan die fotograaf op die hoek ... Ek is STEEDS mal oor hierdie Moedertaal Movement!  Noudat die hangkas-digter in my 'uit' gekom het, het my lewe ongelooflik verander.  In die begin kon ek amper nie in Afrikaans skryf...



A-Knuffel A-Knuffel


Gebore a Bloemfonteiner en in murg en been a vrystater vind ek myself in die Oos Kaap. Verlang baie keer terug na die hart land!!!! Altyd maar woorde gehad wat rond maal innie kop maar nooit gedink ek kan dit pen nie!!!! Soos ons almal...



A. J. Le Grange A. J. Le Grange


“Jy kan nie die wêreld verander nie, maar ‘n glimlag kan die wêreld se verskil vir iemand wees”



A.M.B.E. Steyn A.M.B.E. Steyn


As gister se drome in my hart wil kom rond tok-tok, staan ek op 'n niemer-eindegende afdraande pad met my ink gedoopte pen wat al om die rante van 'n geel-wit-stukkie papier die dinge van my hart loop kwyl. 



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  49 50 Laaste ›


Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar