Die diepste gedeelte van my hart se punt is in my taal omskryf in die wind. Die woorde val vanaf my tong tot binne die pappier se bron. Ek skryf, ek lag, ek speel en huil. Niemand, maar niemand, sal my emosie sien skuil.
Ek is 38, maar dink soms nog soos 'n kind. As die lewe vir my te swaar of seer raak, skryf ek dit neer en voel sommer beter. Daar is niks wat my so lekker kan laat huil soos ;n gedig of lirieke van 'n...
Mense na aan my en die natuur inspireer my. Ek is lief vir lees en skryf. Die meeste van alles geniet ek dit om my emosies in woorde (op papier) uit te druk. Ek is woonagtig in die mooiste deel van die land - Sabie...
Ek is 'n Plaaskind in murg en been. Lief vir die lewe, lief vir die natuur, lief vir my mense. Snaaks hoe mens se beste skryfwerk nie uitgedink word nie, maar die is wat jou soos 'n vuishou tussen die ribbes tref! 'n Skielike idee...
deur Piet Schoombie
Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.