(\_(\___ _/.|]-[|.\____/)_/) )|*LourensStreicherVanNiekerk*|(
Goeie dag al jul wonderlike mense. Julle wonder seker wat van my geword het. Ek is so dankbaar vir die geleentheid wat aan ons gebied word deur mense soos Willem. Ek het intussen my eie blad www.waterstrome.co.za begin en is maar daar met my gedigte...
Alhoewel dit nie altyd moontlik is nie vertrou ek dat alle dinge gebeur vir 'n rede... Wat mens mettertyd uitvind, of nie. Wat moet wees, of gebeur, sal. Ongeag hoe hard jy probeer keer. Ek sou myself as n diep, sensetiewe, lojaale, borrelende ekstrovert beskryf, wat grys...
NAUDE JA PENSIONARIS GETROUD MET SUSAN KINDERS: RIAAN(OORLEDE), CHIRISTINE EN JOHAN OPLEIDING: MARLOW LANDBOU SKOOL, WELLINGTON HUGENOTE KOLLEGE PERSOONLIK: NG KERK EK HOU DAARVAN OM MY GEDAGTES OP PAPIER WAS TE LE EN STORIES TE VERTEL VIR MY KLEINKINDERS.