Digters: A-Z : C

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

C'est la vie C'est la vie


As die ink vloei dan wals my gedagtes...



Cadence Cadence


Gebore: 29 Mei, 1992 Ek het op laerskool begin gediggies en kort stories skryf, en doen dit tot vandag toe. Musiek, gedigte, kortverhale en visuele kuns is my passie. Ek glo dat dit die beste anti-depressant vir enige mens is, en dat dit die enigste...



Camile Camile


Vir my, om julle werk te lees, is salf, lafenis, giggelgoed, bewonderig, dankbaarheid en aansporing. Die liefde vir woorde is 'n lekker ryk liefde en soms kom lê hy sag en warm in jou gees, soos 'n gladde spoelklip wat op die rivieroewer in die...



Cammie Cammie


Ek is 'n vrou wat hou van positiewe dinge. Gebore en getoë in Suidwes en nou 'n Kapenaar, lief die see, maar absoluut gaga vir die berge. Ek hou van woorde, die klank en die emosies wat woorde uitbring. Ek bewonder goeie digkuns, want 'n...



Camsica Camsica


Woorde, woorde, woorde!  Afrikaanse woorde...  Wat meer kan ek sê. In my ideale lewe en perfekte wêreld, sal ek woorde vir ontbyt, middag- en aandete eet. Nou verlustig ek my daarin wanneer daar ookal tyd is om woorde iewers in te pas.   Ek beskou myself as 'n...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  29 30 Laaste ›


Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar