Digters: A-Z : E

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

E* E*


Hay! Dis E*. Ek is 'n jonge 16 going on 17. Ek het al 'n passie vir skryf vandat ek baie klein was. Ek het my eerste kortverhaal op 12 voltooi en van toe af het ek meer in gedigte en draaiboeke belang gestel. Ek...



E.K.K.E Niemand E.K.K.E Niemand


Hello julle Woestenaars... Net so 'n bietjie oor my: Skryf is in my bloed sou ek seg en boonop is dit een van die min dinge in die lewe waaruit 'n mens bevrediging uit kan put... En wat is dan nou lekkerder as om jou...



E.M. Lombaard E.M. Lombaard


Liewe Lessers Ek is nog nie 'n gesoute skywer nie. Het op 13 begin dig en ek is nou 17. Ek geniet dit baie om te skryf. Dis daai tydjie wat jy binne jou kop in stil word (of moet ek nou sê woes word)....



E.Scholtz E.Scholtz


Hier is 'n paar woorde uit my siel. Lees dit en geniet dit. Dankie Pappa Vader dat ek dit kan deel, en dankie vir wat ek ontvang.



E403 E403


Werk en leef in die UK.



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  24 25 Laaste ›


Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar