Ek is `n skrywer reg van die hart, ek skryf oor dinge wat emosies in my ontlok en mense wat `n impak op my maak. Ek het begin skryf toe ek baie depressief was en daarna vind ek skryfwerk as `n manier om te ontlaai...
Net 'n stem uit die verlede vir die wat luister...
Gebore in die ou Transvaal (Johannesburg), grootgeword in Potchefstroom en Klerksdorp. Later jare in Pretoria en Johannesburg gewoon. Fotografie is 'n groot voorliefde. Ek lees graag oor ‘n wye verskeidenheid onderwerpe wat my interesseer en skryf graag oor dinge wat op die hart lê. Daar...
Hallo Woesterlinge Ek was aangenaam verras deur hierdie webblad. Dit het werklik n kreatiewe bal aan die rol gesit. Ek spandeer baie tyd in die "gedigte" en geniet dit terdee... Wel. ek is 35 en woon op die Suipkus van KZN. Scottburgh is maar n...
deur Piet Schoombie
Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.