HAT - "waaraan niks meer verander kan word nie;beslis". Dis wat onherroeplik is...LJ Onherroeplik, my Woesnaam , net ek en sy weet waaroor dit gaan.Ek skryf nie regtig nie, eintlik glad nie. Ek is nie 'n digter nie. Iemand het eendag vir my gese met...
Vir Anine Johan Peet (Ek doen nog elke dag 'n Reality Check! xxx) En vir hom.
Gebore 1975 in Randfontein. Wen my eerste dig kompetisie met KOMSAT, waarin my gedig "Vrede ... Vriendskap ... Verdraagsaamheid" in die bundel "Vrede sluiten wegen openen" gepubliseer word. Ek skryf so aan en af, maar het eintlik baie lanklaas geskryf, totdat die gogga weer gebyt...
Hallo daar! Ek is seker julle sal almal met my saamstem, dat hierdie, WOES lekker is! Sien uit na al die hartswoorde wat ek híer gaan teëkom! Ek behou alle kopiereg.
Ek het die gedig 'PA VAN 'N GEBROKE WESE' geskryf namens my liefste dogtertjie. Die gedig handel oor (sonder om intieme detail weg te gee) 'n traumatiese insident wat sy saam met haar pa beleef het tydens 'n besoek aan hom. Ons is reeds jare terug geskei,...
deur Swartberg
n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.