Digters: A-Z : N

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

n Stem n Stem


Hello0o mensies ek is n Stem :) Ek is nuut op WOES en ek is mal daaroor. Ek is nog op skool so is nog nie so goed soos julle nie maar dit is hoekom ek by WOES aangesluit het. Ek wil hier myself verbeter...



Naaimasjien Naaimasjien


Dit wat saak maak dit wat tel dit wat brand wat ookal gel



Naakte Skoenlapper Kind Naakte Skoenlapper Kind


*Elke dag is my gedig... en elke dag is my Keuse* *Sê dit, skryf dit, vir almal om te hoor en sien! *Naakte Skoenlapper Kind* ->My Eerste Digbundel



naamloos naamloos


Spreuke.... - Dit is beter om te vergeet en te glimlag, as om te onthou en treurig te wees. - Die lewe agtertoe kan verstaan word. Vorentoe moet dit ervaar word. - As jy laat opstaan moet jy heeldag draf. - Dit is beter om...



Nadia Vos Nadia Vos


Ek is 19 jaar oud en woon tans in George.  Ek is mal oor skryf en "event co-ordination".  Ek is huideglik besig om my eie besigheid te probeer opbou.  Gedigte skryf is my groot passie en ek hoop om dit eendag verder te kan vat...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  19 20 Laaste ›


HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar