Nuwe skrywer wat hopelik eendag iets of iemand sal bereik. Ek behou kopiereg op alle gepubliseerde werk.
Ek snuffel al 'n rukkie hier op die woes-werf rond en het my al aan etlike 'happies' verlustig. My nes is leeg en ek roei my enkel-kanoe deur die uitspansel van my lewe opsoek na mede maan-kykers. Ek word binnekort lid van die 'Groot-vyf' klub...
Net nog 'n dobberende skuitjie op die woedende vaarwaters van die lewe.
My naam is Nico, plyn Nico meer plyn as Nico. Al weet ek plyn is eintlik plein. Is ˆn ou Vanderbijlparker. Eers was ek staalslaaf vir dertig jaar by Yskor en nou volg ek my passie as skrywer. Gepubliseerde boeke van my is: Kuier in ’n...
Hallo!!! Baie welkom by my eie persoonlike blad op WOES!!! Ek is gebore in die Vrystaat, het in Kroonstad gematrikuleer en toe in Johannesburg gaan swot. Dit was vir my great, want die stadslewe is vir my baie lekker!Het my graad in Oudiovisuele Produksie Bestuur...
FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.