Digters: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

P.J Bester P.J Bester


Ek is `n 18 jarige seun wat tans nog op skool is. Ek is die enigste seun van drie kinders. Ek was aanbeveel deur my Drama onderwyser om by WOES my gedigte te publiseer. Ek glo dat God het `n doel met alles... "Ek is...



P33tN33t P33tN33t


Haai almal! My naam is Peet. Ek is nuut op woes en sien uit daarna om kontak te maak met mede-digters.



Pa se blou-oog Pa se blou-oog


2008: Dis my eerste poging om my Afrikaans op te skerp... ek het in 1960 in Bloemfontein gematrikuleer.  Sê dit iets?  Ons huistaal is meestal Engels en ek werk al die afgelope 30 jaar in Engels in die korporatiewe oerwoud, en boonop was ek 'n lid...



Pa se Meisiekind Pa se Meisiekind


*********************** ek is 'n 31jarige enkel-ma met twee pragtige meisiekinders - wat vanselfsprekend my absolute alles is... oor seer kan niemand my niks vertel nie, maar ek sien myself as 'n survivor. ek lag baie - dit help om die suur-seer om my hart draagkliker...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  30 31 Laaste ›


picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar