Digters: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Pandora Pandora


Ek behou kopiereg op al my skryfwerk



pandoraq pandoraq


Ek het voorheen hier my gedigte geplaas ... maar hier is ek weer terug... terug om my hart en siel met ander digters te deel.. As ek eers begin skryf is dit moeilik om op te hou... asseblief woesters lewer komentaar... Ek kan net groei...



Pappa S Jnr Pappa S Jnr


Groot woorde op die horison - nou ook beskikbaar op Mabooki



Pappa smurf Pappa smurf


Wel waar sal ek begin ? Normale Afrikaner Boerseun 6voet 4 in my sokkies drink yskoue bier vir die dors braai vleis vir die honger en ook om die bure se monde te laat water. Ek het so 3 jaar terug begin skryf en in...



Parmant Parmant


Ek wil in geen kompetisies deelneem. Maar al wat ek wel wil doen is om, dit wat ek voel, hier vas te lê. Dit wat ek skryf is absoluut wie en wat ek beleef.



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 >  Kies vir my  30 31 Laaste ›


Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar