Digters: A-Z : P

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Paul Banting Paul Banting


Mense het lewenspyne wat hulle op verskeie maniere verwerk. Dis hoe hulle die lewe handteer. Hierdie ervaring probeer ek in digvorm beskrywe. Ek geniet dit om 'n moeilike konsep te beskryf en met woorde te speel. Hoe mense die lewe verwerk kan ander mee identifiseer....



Paul Kloppers Paul Kloppers


Hierdie skrywer is soms geheel en al versloos.



Paula B Paula B


Ek is soms moeg & moerig Ek is vol van vuur en vlamme wat brand en lek - lek hoër en  hoër wat brand en vlam Ek is level-headed en linkerbrein Ek is ‘n skrywer in my hart in my pen op papier Ek loop...



paula van der merwe paula van der merwe


Aan die wat altyd hande vashou, vir die regte redes: Die dinamika van leef,letterkunde,kuns,liefde en inspirasie. Ek sal altyd alles gee en nooit opgee nie. Vir die wat vervalle bly in skoonheid en nooit ophou droom nie. Amen.



 < 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 >  Kies vir my  30 31 Laaste ›


LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar