Digters: A-Z : Q

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Quanita Smal Quanita Smal


Halo mede digters en skrywers. Toe was ek so bang om my eerste gedigte en stories te publiseer, dat dit my byna twee jaar gevat het om die 'guts' op te bou om in te skryf. Ek skryf sommer oor alles wat ek sien, maar...



QUENTIN QUENTIN


Ek skryf soos ek voel met woorde probeer ek die lewe verstaan en orden. Kopiereg voorbehou.



Quintin White Quintin White


Ons almal is betroke by ons eie fees komitee Die als is n pooging om ideas en gedagtes vas te le……. http://soetslaap.wordpress.com/ Stuur graag kometaar, dis al hoe ons verbeter :D



Quiza Quiza


'n Karooseun(Touwsrivier) in Gauteng(Kaalfontein). Na 30 jaar se gesukkel om soldate mens te maak, het ek besluit om 'n kleinhoewe te omskep in 'n paradys(GOD se Plot). Ek verwonder my elke dag aan die grootheid van GOD in die natuur, met mens, plant en dier....





Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar