Digters: A-Z : R

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

R21 REISEGER R21 REISEGER


[R21 Rei(sề)ger] Ek is maar net 'n man, nie 'n skrywer, maar diepte is deel van elkeen van ons....reis is ongelukkig 'n groot deel van my lewe, nie juis opwindend, sou graag my drie-uurlikse dagreis op 'n beter manier wou spandeer...maar dis wanneer my gedagtes...



Raaitjie Raaitjie


Ek is 'n weduwee.  My man en ek het in Januarie 2000 in 'n aftree-oord in Centurion in 'n gerieflike huisie ingetrek.  Op 12 Maart 2000 het hy siek geword, op 28 Maart 'n hartomleining gehad met komplikasies daarna en is op 10 Mei 2000...



rabedoe rabedoe


Ek is 'n natuur mens en daar iewers buite kry 'n mens die kalmte en dan  borrel  en stroom die gedagtes wat vas gepen word.Soms is daar trane soms 'n glimlag en graag wil ek dit met julle deel. Dig is my uiting van  my...



Rachelle du Bois Rachelle du Bois


Ek is 'n onafhanklike skrywer van romantiese fiksie en skryf heeltyds vanaf 2013. Ek het altyd geskryf, wou altyd skryf, want ek het so baie stories om te vertel. Toe aftrede naderkom, het ek besluit dis nou of nooit en pen ek die beginwoorde van...



 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my  22 23 Laaste ›


Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar