Hallo julle, Ta Anna Palm woon hier tussen die mielies en die myners, In 'n verruklike landskap vol sonskyn, braai en brandewyn... Die antie sien sommer baie uit daarna om van die lesers wat van haar daaglikse petaljes lees, te leer... Ta Anna Palm Om...
Dit het my 50 jaar geneem om uiteindelik my droom om te skryf te verwesenlik. Ek is getroud en het twee kinders. Ek is baie lief vir my worshondjie en ons het ook skape, en beeste en varke. Skryf is vir my 'n passie en...
Hi As kind krabbel ons , as tieners jik en krap ons en as groter mense soek , soms vind maar altyd ervaar ons.
Ek is Marie Senekal (Grobler), gebore en getoë te Standerton. Voltooi skool en verdere studies te Pretoria. Getroud en geseën met drie pragtige dogters, 3 skoonseuns en kleingoed. Ongelukkig het aldrie gesinnetjies emigreer na Nieuw Seeland en soms raak dit maar swaar en die verlange...
Skryf 'n stukkie hier, skryf 'n stukkie daar so kry ek die stukkies van my lewe bymekaar... 2009/01/18 'n Kansie hier, 'n kansie daar haai, hier is weer 'n ietsie klaar...
deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.