Awe aan al die talentvolle woes mense, asook die lesers! Ek is vreeslik opgewonde oor die webtuiste en kan nie wag om nuwe woes vriende te maak nie! Ek is woonagtig in Vanderbijlpark en is 'n tweede jaar sielkunde student aan die NWU - Vaaldriehoek kampus. Uiteindelik...
Ugly-me.. Ek's n' man in my laat twintigs, met n' hart vol liefde, en n' gemoed vol verstaan en luister na die dinge en gedagtes van ander. Die ugly in me het niks te make met die uiterlike nie, maar meer oor die blote feit...
In goue jare al, van lat swaai ken ek, is versot op die bos en 'n regte houtvuur, en 'n vleisie op die kole. Goeie geselsskap, en soms is woorde oorbodig tussen twee mense.
Ek is 'n gekomplisseerde eenvoudige mens, kom van baie plekke gaan gereeld ander plekke! Ek leef vir die mensdom en verstom my elke dag aan menslike interaksie! My doel is om uit alles wat ek beleef en geleer het ander te help en hul lewe...
“Ek glo dat enige mens ‘n goeie kant het, maar dit nie altyd wys nie. Die natuur, ons aarde en alles wat bestaan is vir ons gemaak uit liefde wat God vir ons het. Die kleinste gunsie, goeie daad of veroorlowing uit liefde gedoen kan...
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.