Haai! Ek is nou maar vyftien jaar oud. Skryf is een van my stokperdjies, en ek geniet dit vreeslik.. Ek het onlangs 'woes' ontdek, en is sooo bly, want nou kan ek uiteindelik sien wat dink mense van my skryfwerk..
Die ding van skryf is nie dieselfde as die ding van enige iets anders nie. Vir sommiges is dit...strategies. Vir ander, die skep van 'n nuwe wereld. Hier en daar is iemand wat skryf vir die mooi daarvan. Vir die passie daarvan. Die ding van...
Ek het so pas geland en al klaar 'n paar BOEREdrukkies gekry in my EIE taal. Dit gaan lekker raak hier! Baie dankie vir die warm welkom vanaf al die mede-reisigers. Leer my maar ken deur dit wat ek instuur. Ons is die afgelope twee...
Afrikaans, die taal van my moeder - my moedertaal. In Amanzimtoti waar ek my tans bevind, is daar heelwat Afrikaners wat soos ek elke dag die voorreg het om te sien presies waar die hele skepping bymekaar kom - wonderlik! Mag elke gedagte groei tot...
deur die Posman
n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.