As gister se drome in my hart wil kom rond tok-tok, staan ek op 'n niemer-eindegende afdraande pad met my ink gedoopte pen wat al om die rante van 'n geel-wit-stukkie papier die dinge van my hart loop kwyl.
A3 van Wyk 17 Mei 2011 Ek besef opnuut dat geen geld gesondheid, liefde, geluk en die gevoel van geborgenheid kan koop nie! Wat 'n ongelooflike seƫn. Ons het dit miskien nie breed op aarde nie, maar ons skatkammers is oorlopens vol! Skryf is terapie...
Aan alles, goed en sleg, is daar 'n begin en 'n einde. Tot dan, net vir jou: http://www.youtube.com/watch?v=iW8rFho6In8
Hallo, my naam is Abel (vir praktiese redes), 40, getroud, twee kinders. Die belangrikste is dat ek geniet om stories te skryf, dit is dalk nie altyd reg geformuleer of reg gespel nie, maar dit laat my hart warm klop. Ek hoop dit doen dieselfde...

Woes-Nuus
Gedigte

deur Christo Nel
'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.