Liriek Skrywers: A-Z : A

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Allen Brodell Allen Brodell


Kopieereg op al my werk voorbehou hier geplaas. Alle Regte Voorbehou.  Geen gedeelte(s) van my gedigte mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopiëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my voorafgaande, skriftelike toestemming, nie. Dankie. Kom vind woorde...



Amalia Adler Amalia Adler


Ek is 'n vriendin van my taal.. Afrikaans ! Ek bemin die taal en is so opgewonde omdat ek Woes ontdek het. Ek is 'n hater van besoedelde taal - vir my is dit om sedeloos te wees. Ek is 'n amateur skrywer. Dankie dat...



Amaspoke Spoke Amaspoke Spoke


My naam is Casper en ek is van Welkom in die Vrystaat. Ek is gebore in die ou Transvaal! Ek is 'n alleenloper en was nog altyd beskou deur ander mense as "anders" omdat ek baie reguit is en nie doekies omdraai om te sê...



ammiemoon ammiemoon


My verlede is 'n plaaggees my hart vol roet, my hede vol slampamper gif in my gemoed, ek kyk na einders na wat more sal bring, terwyl my gees 'n requiem sing, tog staan ek vader vir my desperate hoop, anders word ek van lewe...



 < 1 2 3 4 5 6 >  Kies vir my 


Gee my hoop - selfs toe daar geen hoop meer was nie

deur stefan s

Die boek se inhoud gaan hoofsaaklik oor die tema “hoop”. Hoop kan op verskillende maniere of geskep, versterk of vernietig word. Daar word gekyk na faktore wat ʼn direkte of selfs indirekte invloed uitoefen op die hoop wat daar in menseharte bestaan. Die boek is anders as ander deurdat daar aan die einde van elke hoofstuk ʼn gedig van hoop en bemoediging, deur stefan s, geskryf is wat by die tema van daardie hoofstuk aansluit. stefan s is ʼn predikant wat reeds 30 jaar in die bediening staan en in drie gemeentes gedien het. Ek is tans besig met twee afsonderlike kursusse in nood- en traumaberading. Ek is self deur diep waters wat as motivering gedien het vir die skryf van die boek met die spesifieke onderwerp “hoop”.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar