Die lewe is nie maklik nie. Party het dit harder as ander, maar ... dit is elke mens se keuse hoe dit hanteer gaan word. Jy kan in jou donker hoek bly staan, of jy kan die eerste tree in die son in gee. Dis...
Die jare het gekom en gegaan. Baie het gebeur van die eerste dag wat ek op Woes begin skryf het. Ek en my familie woon op 'n plaas naby Zeerust in die mampoer vallei soos ek dit noem. Ek het groot geword op 'n plekkie...