Liriek Skrywers: A-Z : A

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Ans Coetzee Ans Coetzee


Ek speel met woorde en hoop dat dit sin maak. Skryf is vir my selfterapie. Ek is maar net ek. Hou nie van pretensies en is lief vir die liefde, opregte en eerlike mense. Ek is vrou Ek is ma Ek ouma Ek is vriendin...



Arnold Arnold


ONTRAFELING MET ´N GELUKKIGE EINDE: Ek en my pen het die stryd aangesê om te skryf. Deur diepe pyn van verhale wat ek deur die jare met moeite en teleurstellings nie altyd kon verstaan probeer vaspen met frustrasie. Na al die tyd van swoeg en...



As As


Tyd vir verandering en hoekom nie. Ek is wie ek is en dit verander nooit, omstandighede wel. Ek het voorheen onder twee ander skuilname geskryf maar lankal is ek nie meer een van hulle. Dinge verander en ons doen ook, word ouer, wyser miskien(-:. Doen...



Assistent Kreatiewe Bestuurder Assistent Kreatiewe Bestuurder


Die afgelope paar maande het Woes se ledegetalle aansienlik gegroei daarom is daar besluit om ‘n assistent vir ons Kreatiewe Bestuurder (KB) aan te stel om haar te help met al die goggatjies wat elke dan en wan agter die skerms kop uit steek. *LAG*...



 < 1 2 3 4 5 6 Kies vir my 


ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar