Liriek Skrywers: A-Z : B

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Barend Steenkamp Barend Steenkamp


ek lees ek leer ek kyk ek kul ek swoeg ek sweet ek skribbel ek skryf ek spoeg ek plak dit vir jou ontwil maar die sukses van digkuns lê in die oog van die leser



Bart Bart


Om te skryf is vir my terapie. Dan gesels ek met myself, redeneer met myself, en oortuig myself van hoe ek regtig voel en dink, en besef hoe 'n voorreg dit is om in hierdie tegnologiese era te kan leef. Ek is al lank hier...



BB BB


Duits-Namibiër gebore en getoë. Ek sing met passie, skryf met nog meer... 'n Digter? Nee! 'n Rymelaar? Ja! Beslis... Ek skryf oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels en Duits - in verskeie style - vir manlike en vroulike kunstenaars en doen vertalingswerk. Ek vertaal ook met...



Bekkie911 Bekkie911


Gee vir my 2 sekondes om na 'n byna 2 jaar woes droogte nie meer bang te wees om te erken dat ek skryf en al is ek sleg, dat ek lief is daarvoor nie. Mens kan jou emosies vir almal behalwe jou pen wegsteek,...



BennyB BennyB


tussen woorde se oop spasies https://www.facebook.com/bennybverse Dis met groot opgewondenheid en ekstase dat ek kan aankondig dat ek my debuutbundel “ Tussen woorde se oop spasies ” Saterdag die 27ste September 2014 beskikbaar sal wees! Stuur ASB jule epos adresse hier op Fb per inboks...



 1 2 3 >  Kies vir my 


Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar