Liriek Skrywers: A-Z : C

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Camsica Camsica


Woorde, woorde, woorde!  Afrikaanse woorde...  Wat meer kan ek sê. In my ideale lewe en perfekte wêreld, sal ek woorde vir ontbyt, middag- en aandete eet. Nou verlustig ek my daarin wanneer daar ookal tyd is om woorde iewers in te pas.   Ek beskou myself as 'n...



Carla Muller Carla Muller


Ek is ek. Ek aanvaar mense net soos hulle is, vir wie hulle is en nie vir wat hulle is nie. Ek het 'n passie vir drama, sang, tennis en vir skryf (engels en afrikaans). Ek het my hart op die verhoog verloor. "Life is God's novel......



Carla Steyn Carla Steyn


Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyseres maar is tans 'n voltydse musikant. Skryf het vir my eers baie onlangs 'n verlenging van die artistieke streep in my geraak. Ek is so dankbaar vir die geleentheid wat Woes vir my bied om hierdie sy van my te...



Charmain* Charmain*


Dankie dat julle kom inloer! Alle kommentaar en/of kritiek is welkom.  Ek het geen opleiding nie, ek is maar net 'n woordsiel met 'n liefde vir skryf.  Ek wil ook noem dat ek nié noodwendig oor myself of oor my eie lewe skryf nie...ander se...



 1 2 3 >  Kies vir my 


Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar