Liriek Skrywers: A-Z : D

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

danien danien


Sommer net 'n grommerige ou omie.



Dave Dave


Ek glo mens moet 'n passie hê vir dit wat jy doen. Ek lewe voluit en glo nie daar is iets wat my sal onderkry nie. 'n Positiewe uitkyk op die lewe. Ek is lief vir my familie, my werk en my sport. EK geniet...



De Villiers van Niekerk De Villiers van Niekerk


 Jannie (De Villiers) van Niekerk woon in Riviersonderend in die Overberg streek. Hy is verkoopsverteenwoordiger by Biorem Biologiese Produkte en hy skryf ook onder die  die skuilnaam Kallie Kuiken op Woes. Hy het in 2009 'n kortverhaalbundel: 'n Halfmarathon se drawwerkaperjolle gepubliseer. Hy neem ook al sedert 1976...



Dee Dee Dee Dee


My naam beteken Godin van Wyn.  Ek is op die voorspelde dag, 2 ure van kontraksie tot kraam gebore – eks van toe bietjie vinniger as die res met my gladde bek.  Ek is bad luck se stokperdjie.  Dit agtervolg my soos ‘n skaduwee.  Dit...



 1 2 3 4 5 >  Kies vir my 


DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar