Liriek Skrywers: A-Z : E

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

E.Scholtz E.Scholtz


Hier is 'n paar woorde uit my siel. Lees dit en geniet dit. Dankie Pappa Vader dat ek dit kan deel, en dankie vir wat ek ontvang.



Eddie Fullard Eddie Fullard


RTCL - julle sal weet - LOVE  



Elizabeth Smit Elizabeth Smit


My verbeelding loop sulke wilde draaie deur die lewe en ek is mal oor dig, soms is dit waar ek wil bly, net om weer daarna deur 'n kortverhaal wat oor die onderdeur loer, verras te word.



Elizma Nel Elizma Nel


Skryf is my leefwyse, sonder dit sal ek nooit volmaak kan wees nie. Ek kan nie skryf as dit nie uit my hart uit kom nie.Dit is my droom, my passie en die voedsel vir my siel! Elke gedig vertel 'n storie, iets wat ek in...



 1 2 3 >  Kies vir my 


Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar