Liriek Skrywers: A-Z : F

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

F.S Krause F.S Krause


Ek is `n skrywer reg van die hart, ek skryf oor dinge wat emosies in my ontlok en mense wat `n impak op my maak.  Ek het begin skryf toe ek baie depressief was en daarna vind ek skryfwerk as `n manier om te ontlaai...



Ffeerg xuoreL Ffeerg xuoreL


Vir my is alle skryfwerk deur ander skrywers 'n skepping, uniek en het ek waardering daarvoor. ‘n Biografie of outobiografie sal tien volumes met duisende bladsye elke beslaan as ek dit moet boekstaaf. Ek dig en skryf nie dat mense my moet verstaan of probeer...



Fiemies Fiemies


Ek's Fiemies, 'n boer se vrou.  Ek's 'n tuisteskepper, taxidrywer, trooster, tjom, towerwese, tuinier, kok en kafoefelaar, met ander woorde huisvrou!  Ek's vraterig oor letters en het 'n stowwerige manuskrip wat in 'n laai wag om gekrit te word.  Verlede jaar het die belustigheid om letterkunde te swot my beetgepak...



Frik van Rensburg Frik van Rensburg


Howzit,  Die skryf gogga het my met mening gebyt nadat ek die Kreatiewe Skryfkuns Winterskool by UP bygewoon het. Ek moet egter erken dat Riana Scheepers se woorde dat skryf baie harde werk is, pynlik waar is.  Ek plaas 'n paar kortverhale as my eerste...





Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar