Liriek Skrywers: A-Z : H

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Hannelie Hannelie


My naam is Hannelie Viviers. Ek is gelukkig getroud met 2 kinders.Skryf is 'n venster na 'n mens se siel Dit is deel van my siel se heling My bibliografie, Reistog van Genade, is beskikbaar Dit beeld my reistog met bipolariteit uit. Die aanvaarding daarvan...



Hartseer Hartseer


Myself wil ek nie bekend maak nie.  Omdat hierdie webtuiste my ontvlugting is en niemand weet wie ek werklik is nie. Wat ek wel kan se is dat ek jonk is en nog baie het om te leer van die lewe, van liefde van myself.



heinvd heinvd


Dankie dat jy tyd gevat het om na my profielblad te kom kyk.     My lewe het begin in Krugersdrop en van kleins af was ek lief vir woorde Ek bly nou hier in Tamboerskloof se wyk Uitkyk op Kaapstad, 'n lewenslus met engel's...



helna helna


Ek is 'n diep denker, baie emosioneel, saggeaard maar het 'n vegters gees,hou van baie vriende, kan nie opgesluit word (as net joune) nie, hou daarvan om mense te analiseer. My werke is meestal op die werklikheid gebaseer en ander vol fantasie, hoop om jou...



 1 2 3 >  Kies vir my 


Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar