Liriek Skrywers: A-Z : I

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

IAN SMIT IAN SMIT


IAN SMIT. SKRYWER,DIGTER.GRENSLOSE VERSE,RONDOM WONDER,VER VERSE EN ANDER VRESE,WEGWAAI KIND. Ian Smit. Skrywer.



Isabella1 Isabella1


My moeilikheid begin nie met skryf nie, maar om te skryf waarvan my hart vol is; Nie om my lesers te beiinvloed nie maar om hulle raak te skryf - om hulle presies aan die neuse te lei....  hierdie toornaar sal  met woorde begogel  en...



Ita Ita


Fyn nuanses van my siel word neergepen en my sintuie juig!Met woorde skep ek hier en ander tye met kwas en olieverf ... kunswerke leef deur my vingers en gedagtes.Die Muse moet net nie wyk!Dankie dat jy deel word van my ruimte.  Dankbaar dat eerste...





DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar