Liriek Skrywers: A-Z : J

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

J.A.M J.A.M


Ek is n man met "default "gebore sonder hart want die lewe het hom uitgeruk,gekou herkou en uitgespoeg en soos die pruimsel daar le en prut en songedroog raak het die oosterwind die stof wat eens my hart was die heuwels in gewaai tot net...



J.L. van der Walt J.L. van der Walt


Gebore op n dorp wat ek laas met geboorte gesien het. Hoe het daai koue saal gevoel toe ek die eerste keer asem geskep het. Ek wonder soms hoe dit sal wees op my geboorte dorp van n afstand te aanskou. Die gevoel wat ek...



Jac12 Jac12


Gaan jy vir my woorde bring, woorde soos van ouds, poëties gerangskik sommer deurmekaar en so daarmee ander siele soog? Maar sou jy weer dinge kwyt raak wat my siel verniel, ontsnap ek na my wêreld waar jy nooit sal kan wees. Vind ek skuiling...



Jacques Brown Jacques Brown


Ek is van Centurion. In my jong dae was ek in die bou-bedryf as n messelaar werksaam. Daarna het ek vir vyf jaar as n kroegman by n rolbal klub gewerk. Later jare het ek begin dig en skryf; dit is nou al meer as...



Jan J van Staden Jan J van Staden


Hey da! Ek hou van die mondvol taal van ons en is trots om Afrikaans te wees! Elke dag val ons, leer ons en word wyser. So verwoord ons maar die ervaringe en inspirasie. Ek is 'n jong man en het nog baie om te...



 1 2 3 4 5 >  Kies vir my 


KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar