Liriek Skrywers: A-Z : K

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Kabouter Kabouter


Eks Kabouter,  Diep in die wortels van die boom, Leer ek my wysheid,  leef ek n droom. Kabouter liefde, vir jou,  vir almal  Kabouter land Woes land saam deel ons wysheid en  Leer ons van mekaar.  



Kallie Kuiken Kallie Kuiken


Na vele versoeke van vriende het ek besluit om weer my Kallie Kuiken profiel te aktiveer. Ek werk nogsteeds vir Biorem Biologiese produkte en woon nogsteeds op Riviersonderend in die pragtige Overberg. Ander skryfwerk van my kan onder die naam De Villiers van Niekerk gelees...



Karen Kruger Karen Kruger


Ek is die stil tipe so druk myself in skryfwerk uit.  Ek is maar net ek. Skryf omdat ek dit geniet. Ook omdat mense om my daarvan hou om my gedigte te lees. Hoop jul geniet dit ook. Kommentaar welkom



Karin Muller Karin Muller


Talent is uitgedeel - nie in teelepels afgemeet nie, maar skopgrawe vol. Elkeen van ons koester iets kosbaar en uniek in ons diepste binneste. Soms is dit so diep weggebêre dat ons iemand anders nodig het om diep in te delf en dit help te...



Karmenaadjie Karmenaadjie


My grootste liefde is Bybelstudieprojekte.  Verder skryf ek graag,  Lirieke en toonsettings, gedigte rubrieke en Musiekspele.  Ander liefdes: Skets en skilder. My naam, Elizabeth, beteken "Dogter van God"  Dit is my elke dag strewe, om juis dit te wees.  Op my oudag het ek teologie...



 1 2 3 >  Kies vir my 


Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar