Liriek Skrywers: A-Z : L

0-9 · A · B · C · D · E · F · G · H · I · J · K · L · M · N · O · P · Q · R · S · T · U · V · W · X · Y · Z

Soek 'n spesifieke bydraer deur in die boksie te begin tik. As jy "Willem Woes" soek kan jy begin deur net "Wil" te tik en alle bydraes wie se name met "Wil" begin sal vertoon word. Kliek dan net op die naam wat jy soek.

Bydraer:

Lana Lowe Lana Lowe


LANK LEWE AFRIKAANS !! Ek is lief vir die jong taal - Kom ons gebruik hom voluit - laat hom leef. Julle skrywers is 'n inspirasie -



LANDI1979 LANDI1979


My lewe, 'n reis van vele seisoene... Neem van my gedigte en hou dit diep binne vas soos vlinder se silwer kleuf. versigtig soos deursigtige lint deur tyd. Oor my.... Winter - My kinderlewe, tog vol liefde Lente - Naskoolse opleiding in Paarl, vol mooi...



Laurinda Le Roux Laurinda Le Roux


‘n Bietjie van my… So bietjie gee En ‘n bietjie hou So bietjie moes En ‘n bietjie wou So bietjie sal En ‘n bietjie wil So bietjie mal En ‘n bietjie stil So bietjie lag En ‘n bietjie traan So bietjie val En ‘n bietjie...



Leandra Joubert Leandra Joubert


Leandra Joubert skrywer.aktrise   Gebore in Kroonstad en gematrikuleer aan die Hoërskool Hennenman. Na skool aangesluit by Brumilda van Resburgs Acting Acadamey 2009. Het 'n BA drama en Teaterkuns graad aan die Universiteit van die Vrystaat. Publiseer Herhaal vir Ingrid in Desember 2010.  Is betrokke...



legend legend


Ek is 20 jaar oud is verslaaf aan musiek en skryf sal nog een of 2 songs van my op sit die week of volgende week ek skryf al 6 jaar dit my passie en talent kyk uit vir STRAAT honde, en love story in...



 1 2 3 4 >  Kies vir my 


Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar